CONTACT: ADMINISTRATION OFFICE - TEL: +27 (0) 13 243 2683     FAX: +27 (0) 13 243 3391    E-mail:    

MARATHON FEEDBACK

FEEDBACK ON LOSKOP SERIES 2011


Dear Andy

Kay and I would like to say thank you for yet another splendid weekend at Loskop. Even when it rains this is a race that still shines. Kay did well and finished the ultra in just over 5 hours. She is training a small school of novices and this was their first look-in at the Loskop, and to be sure everyone was suitably impressed.

Please extend our congratulations and our thanks to Hein and his team, it surely is a hard act to follow.

Yours sincerely

Tom Cottrell
Guide Book Publications


Hi Brand en Janine

Dis vir ons baie lekker om geassosieer te wees met die Loskop maraton en Forever Resorts.
Ons sien uit na die volgende maraton en wil julle geluk wens met nog ‘n suksesvolle jaar.
Rotary groete

Jan Botha en lede van Middelburg Rotary Club


Good afternoon

Many thanks and congratulation to you on a lovely race just missed the eats along the way but realise that the rain made it difficult. I would also like to thank you for the lovely T-shirt for the 50km - you truly always have the best T-shirts.

Regards

IRENE SMALL


Subject: Re 2011 loskop marathon - 16 April 2011

To the race organizing committee for this year's race WELL DONE!!
My partner and myself started running in December with the aim of entering for the Comrades and I must compliment you.
The race was by far one of the best organized and well managed races I have had the pleasure to participate in.
There are clubs and race committees that can learn from you guys. 
Thank you very much and keep it up.

Christov van Heerden


Hi Janine,

I hope this email finds you well, I would like to thank you for a wonderful day on Saturday it was awesome pity it rained but very fun on the other hand.

I’d like to congratulate you on a job very well done and very well organized.  I spoke to so many people from Nelspruit who ran in the marathon; 21km & 50km, and they all only had good things to say.  So my dear you can surely give a big pat on your back. 

Have a great week and keep in touch.

Kind regards,

Cilia de Jesus


Dear Loskop Marathon Team

Congratulations! and thank you to each and every one of you for having once again arranged such a prestige's event. 
Everyone wants to be, and feel part of a great success story, and that is why runners like us keep coming back year after year. Thank you very much!

Please note that this was only my second Wild Challenge (21km),  I think I have completed 9 Loskop Ultra marathons over the years.  Please can you correct your information.

Many thanks and kind regards, I am already looking forward to next year's event.

All the best and GOD BLESS

Rae Bisschoff


Hallo Janine

Hoop dit gaan goed en dat julle al herstel het van die naweek se bedrywighede.
Baie baie dankie vir al jul gasvryheid!  Het dit baie geniet. Behalwe vir die reen.
Tot Volgende keer.
Nogmaals dankie en mooi bly.

Elsie Biggs


Good day

We had a fun day in the rain on Saturday but we still want to know who took 1ste, 2nd & 3rd place.

Thank u

Mauritz Pienaar
Highveld Filters


Haai Janine
Weereens baie dankie vir 'n wonderlike naweek en 'n wonderlike geleentheid om deel te kon neem aan die wedloop.  Ek het dit ongelooflik baie geniet en het groot waardering vir al julle moeite en opoffering gehad.

Ek wil julle graag prys vir die manier waarop jul die wedlope aangebied het.  Ek het al 'n paar wedlope oorsee gedoen, maar jul organisasie was puik en jul hoef vir niemand in die wereld terug te staan nie.  Baie dankie.

Nogmaals baie dankie
Zola Budd Pieterse


Sent: 18 April 2011 03:06 PM

Baie dankie vir julle. Baie goed beplan. Altyd goed beplan. Two Oceans se dinges!!!
Kind Regards
Catherine Kith


Sent: 18 April 2011 03:53 PM

Yust want to say thank for a great race! We prepared ourselves for a time of 2h30 but we have done it under 2h04 . It was really a fun run with jokes alongside the route and well organized waterpoints!!!

Thanks
Mias van der Merwe
Amanzi Athletic Club 


Sent: 18 April 2011 04:20 PM

Hi

Baie dankie weer eens vir ‘n puik wedloop.  Dit is ‘n wedloop wat ek altyd sal doen tot ek nie meer kan hardloop nie.

Wil net ‘n paar voorstelle maak:

  1. Kan julle iewers kommunikeer miskien in die koevert wat ons gaan afhaal dat runners ook die “toegangskaartjie” moet saam neem, want hulle het ons gestop en ons het dit nie by ons gehad nie, neem aan dit is vir die supporters.

  2. Kan julle dalk op die bus kaartjie, die tye aandui wanneer die busse vertrek, want nie een van ons het ‘n pamflet gehad nie en was nie seker wanneer die busse vertrek na die start toe nie.

  3. Kan julle dit heroorweeg om die afsnytyd vir die 50km ook 07:00 te maak soos met Om die Dam, om die skilpadjies ook ‘n kans te gee om klaar te maak.

Groete

Marietjie Venter


Sent: 18 April 2011 03:37 PM

Dankie baie dit was baie lekker, ek het net baie swaar gekry met my ITB ek kon die eerste 8km hardloop en daarna moes ek stap.
Die BULT waarvoor ons R100 betaal het was BITTER MOEILIK en ek kon net 'n entjie gaan toe kon ek nie meer nie, maar dit was COOL!!!!
Dankie nogmals vir alles die water punte was ook goed georganiseer.  Ek moet se die heel laaste water punt was treffend daai girls het so geskreeu en te kere gegaan mens sou dink hulle word betaal en die ek het nog nooit so baie JELLY BABIES by mekaar gesien nie dit wat hulle in die boks gehaad het, dit is iets wat ek altyd sal onthou.
Baie dankie nogmals vir alles dit was GREAT!!!!!!

Sanet Kaber
SAP DMS Controller


Sent: 18 April 2011 01:14 PM

Goeie dag Johan,

Hierdie is net 'n kort email om julle hartlik te bedank en geluk te wens met Saterdag se wedloop. Dinge het regtig goed verloop en dit was weereens 'n plesier om te kon deelneem.

'n Paar aspekte wat baie goed gewerk het was die volgende:

  1. Die gereelde kommunikasie met SMS'e voor die wedloop en selfs daarna was uitstekend en maak eie beplanning heelwat makliker.

  2. Die aankondiger Saterdag se baie gereelde verwysing na waar die inskrywingstafels is, hoe die chip op die skoen vasgemaak word, tog-sak area reelings, ens was ook goed.  Dit gebeur maklik dat enigeen vir selfs 'n oomblik nie konsentreer nie en dan belangrike wedloopinligting mis.

  3. Inskrywings op die Internet was 'n plesier en baie maklik.

  4. Ek mag dalk 'n fout maak, maar ek onthou dat die inskrywingsvorm vra hoeveel vorige wedlope voltooi is maar dat dit nie vra wat jou permanente nommer is indien jy meer as 10 wedlope voltooi het nie. Dit kan dalk aangebring word.

  5. Die enigste area waaraan daar dalk aandag gegee kan word vir volgende jaar is van administratiewe aard: alhoewel ek nie met 'n MP3 hardloop nie, het dit my tog opgeval dat die aankondiger by die wegspring gemeld het dat hardlopers nie met iPod's mag deelneem nie. In meeste gevalle is hardlopers of deur familie afgelaai of hulle motor is 'n hele ent weg. Dit maak dit baie moeilik om op daardie laat stadium terug te gaan om die iPod's te bere. Indien die reeling werklik belangrik is kan dit vooraf per SMS of op die inskrywing gekommunikeer word.

Weereens dankie vir 'n baie lekker en goed georganiseerde wedloop.

Sterkte met die reelings vir volgende jaar.

Groete,
Dick

--
Dr. W.A. Joubert


Sent: 18 April 2011 12:23 PM

Hi! This is to pass my wholehearted vote of thanks to all the organizing team who made for all the runners who participated in this wonderful race.Firstly, let me start with the T-shit, it’s the best I ever had from any marathon, it have all the rainbow colours of South Africa, the quality of the material is the best.Come the watering points! Oh that was excellent, every thing was there , only the devil was not there, oranges, sweets, potatos, bananas,coke,powerade, friendliness from the team-members, Vaseline, nice coldwater rightroughout  the race up to the finishing point was there. I had being doing that race for the past 13years, my green-number is 651.
Keep the organizing team and grow stronger and bigger. May the good LORD bless you and keep you growing stronger and stronger.
Thanx so much.
From Zandamela J. race no.651(green-number).


Sent: 18 April 2011 02:42 PM

Dear Organiser

This was my very first ULTRA marathon ever, and I would like to thank all of the Organisers for the race, a huge round of applause, it was so easy to get everything done before the race, had a bit of a late start because of the bus but that didn’t get my spirit down.

I had a BALL OF A TIME out there, To my Friend who ran with me I would like to thank you as well, if it weren’t for you I would never had completed the race, see you next year Loskop

Kind regards
Chris Van Schalkwyk
1 Thes 5:17-18 “pray continually; give thanks in all cicumstances, for this is God’s will for you in Christ Jesus”


Hi Janine,

Ja, lekker ou nat Loskop – Ons het dit geniet reen of nie.

Sal vir jou fodies stuur.

Lekker dag

Regards,
Bettie Knoessen
Sales Administrator
Thos Begbie & Co (Pty) Ltd


 

FEEDBACK ON LOSKOP SERIES 2010

RianaThank you for a great race!

This is the best organized race in the country, by far.

Well done on a great job!!!

Riana and Allie
www.riana.co.za

 


 

--- Imagineering by FullHouse ----